#309
Dit was waarskynlik die gewildste van die dokter of mediese romans genre. Conrad Brand was aantreklik en bekend as die dokter met die goue hart, wat altyd bereid was om te help met mediese en ander probleme. Almal, veral die dames, was lief vir hom omdat hy sy medemens lief gehad het. Dit was eintlik ’n baie gewilde, oor dramatisering van die normale dokters en hospitaal lewe. Tog kon mense hulle vereenselwig met al die eg menslike lotgevalle wat in die verhale uitgebeeld was, (deur Koos Papenfus).
| Reeksnommer: | - |
| Skrywer / Outeur: | - |
| Uitgewer: | - |
| Jaartal: | - |